Vitamin E

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R110.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

Suiwer koud-gepersde olie van die saad van Simmondsia chinensis vermeng met natuurlike vitamien E (volledige tokoferole)

Verpakking-30 ml glas

SKU: VK-COVITE Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Natuurlike vermenging van organiese Jojoba olie met vitamien E. Die olie mengsel is uitstekend daarin om oksidatiewe skade op die vel te verhoed en die vorming van ouderdomsvlekke en rekmerke teen te staan. Dit is ‘n baie effektiewe bevogtigende olie vir die vel en kan wond genesing bevorder. Dit werk ook goed teen die vorming van velkanker

Addisionele inligting

Gewig 0.09 kg
Dimensies 10.5 × 3 × 11 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Vitamin E” te beoordeel