‘Uplifting’ maseer olie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R120.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

Mengsel van suiwer koud-geprosesseerde olies van die saad van Simondsia chinensis en Cannabis sativa en essentiële olies van Cananga odorata, Cymbopogon martini en Mentha piperita

Verpakking-100 ml glas

SKU: VK-MOUPL Kategorie: Etikette: , , ,

Beskrywing

Spesialis aromaterapeut-vermengde delikate mengsel van organiese, koud-gepersde jojoba en ‘hemp’ saad draer olies en organiese essentiële olies van ylang-ylang, palmarosa en peperment wat die gemoed lig en help balanseer. Die olie mengsel verskaf ook goeie voeding aan die vel en het regenererende eienskappe

Addisionele inligting

Gewig 0.2 kg
Dimensies 15 × 4.5 × 11.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Uplifting’ maseer olie” te beoordeel