UV-DERM SPF 50, 50ml

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R160.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Totale beskerming teen UVA, UVB, HEV, IR-A

Plat verpakking ideaal vir sportsak, handsak, broeksak

Sal nie oe brand

Kategorie:

Beskrywing

Geskik vir alle veltipes en alle ouderdomme, nie-vetterige room, sal nie wit vertoon.
Beskerm die vel teen UVA, UVB, HEV (blou lig-elektroniese toestelle) en Infrarooi (IR-A).
IR- skild gee langdurige beskerming na sononder
Unieke verpakking maak die sonskerm beskikbaar geskik vir die hele gesin (ideaal vir gholfsak, sportsak, handsak)
Antioksidante Vitamien E en Ko-ensiem Q10 (Ubikinoon).
Squalene om plooie te verminder en verspreiding van produk te verbeter.

Addisionele inligting

Dimensies 5 × 14.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “UV-DERM SPF 50, 50ml” te beoordeel