Stare – 900 x 450 Sofa strooi kussing.

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R580.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Langwerpige strooi kussing. Afdruk van oorspronklike kunswerk van Natasha van Dyk, wêreldbekende kunstenaar. Gedruk op goeie kwaliteit satyn. Slegs sloop.

Kategorie:

Beskrywing

Natasha van Dyk is n wêreldbekende kunstenaar met kunswerke regoor die wêreld. As n gekwalifiseerde tekstielontwerper met ontwerpe in hotelle en kasinos regoor Afrika verstaan Natasha die kombinasie van tekstiele en kunswerke en maak sy dit moontlik om alternatiewe kunstukke in jou huis te hê teen ‘n bekostigbare prys.

Addisionele inligting

Gewig 1 kg
Dimensies 90 × 28 × 40 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Stare – 900 x 450 Sofa strooi kussing.” te beoordeel