SOLGAR Advanced Carotenoid Complex Softgels

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R400.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

Carthamus tinctorius (safflower) olie, gemengde karotenoïede (as preparaat van palm en kokosneut olie ekstrak) wat die volgende verskaf: beta-karoteen, alfa-karoteen, gamma-karoteen, tocotrienole (natuurlike vitamien E), luteïen (as preparaat van safflower olie en Afrikaner blom [Tagetes erecta] ekstrak), zeaxantien (as preparaat van safflower olie en Afrikaner blom [Tagetes erecta] ekstrak), soja lesitien, vitamien E (d-alfa-tocoferol).
Verpakking-60 gel kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit aanvulling wat ‘n sterk bron van vetoplosbare antioksidante verskaf. Natuurlike vorm van beta-karoteen. Ook alfa karoteen en ander karotenoïede. Verminder skade agv vrye radikale

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm