Kaalvoet oor die Drakensberge T-hemp

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R320.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Beskikbaar in groottes S – 2XL

SKU: NVT Kategorie: Etiket:

Beskrywing

Met die Britse aneksasie van Natal het Susanna Smit, suster van Gerrit Maritz en vrou van Erasmus Smit, het die bekende uitlating gemaak dat sy eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Britse beheer te leef. Hierdie uitlating om haar vryheid te behou het Susanna bekendheid laat verwerf. Vandag nog staan daar ‘n standbeeld, naby Bergville op die Voortrekkerpas, in herinnering van Susanna Smit waar sy met haar rug op Natal gekeer wegstap. Vrouens in die Groot Trek is gekenmerk vir hulle dapperheid, deursettingsvermoëe en moed.

Addisionele inligting

Grootte

Small, Medium, Large, X-large, XX-large

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Kaalvoet oor die Drakensberge T-hemp” te beoordeel