‘Easy breathe’

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R70.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

Eweredige vermenging van suiwer essentiële olies van Melaleuca quinquenervia, Eucalyptus smithii, Mentha piperita en Syzygium aromaticum

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-PEOBRE Kategorieë: , Etikette: , ,

Beskrywing

Spesialis aromaterapeut-vermengde mengsel van organiese essentiële olies van cajeput, eucalyptus, peperment en naeltjie wat pyn en koors help beheer en verstopping in die sinusholtes aanspreek. Kan gebruik word in ‘n lugverspreider  (‘diffuser’), oliebrander, inasemingstoestel (‘inhaler’) of in ‘n draer olie vir aanwending op die vel

Addisionele inligting

Gewig 0.05 kg
Dimensies 8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Easy breathe’” te beoordeel