Cypress/sipres

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R100.00 BTW ingesluit

Uit voorraad uit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die takkies en naalde van die sipresboom (Cupressus sempervirens)

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOCYP Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die sipresboom. Dit werk om spierpyn te help verlig en genees wonde vinniger agv die antiseptiese aksie. Dit help om bloedvloei te reguleer en kan oormatige bloeding help stop. Dit dien as tonikum vir die respiratoriese sisteem en verbeter die effektiwiteit van die longe en gesondheid van die lewer

Addisionele inligting

Gewig 0.05 kg
Dimensies 8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Cypress/sipres” te beoordeel