5 x Loop en Val Pakket

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R600.00

Beskrywing

Loop ons almal nie maar so loop en val deur die lewe nie?
Ons probeer ons bes om staande te bly, maar so elke nou en dan stamp die wêreld
jou dat jy doer trek. Soms is dit deur jou eie toedoen en trip jy jouself.

SKU: 978-0-9922003-5-0-1 Kategorieë: , , Etikette: , , , ,

Beskrywing

Loop en Val wil jou help met die opstaanslag én om so-effe
minder te val.

Teks vir teks word daar deur die eerste vier boeke van
Paulus, Romeine, 1 & 2 Korintiërs, Galasiërs en Efesiërs geloop. Gerjo Ben
het self 20 jaar deur die boerdery en korporatiewe wêreld geloop en ja, ook
geval. Hy gebruik graag voorbeelde uit die gewone lewe om die teks lewende en
verstaanbaar te maak.

Daar is 366 dagstukke. Elkeen met ’n skets (van die bekende
kunstenaar Frans Groenewald), gebed, vrae en tekste vir verdere studie.

Kom loop saam. Kom kyk hoe staan ’n mens weer op na die val.
Kom leer hoe om jou pad anders te loop en ’n verskil te maak orals waar jy
gaan.

Addisionele inligting

Gewig 0.7 kg
Dimensies 20 × 15 × 4 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “5 x Loop en Val Pakket” te beoordeel